Monday 16 April 2018

TIME TO CHANGE SHEETS

“WE live on a farm in Africa. Now not at a coffee plantation in La Karen Blixen in Kenya, but a game farm in the Witsand Kalahari of Botswana. On winter sundays, the sad notes of Mozart's clarinet concert float over the fake stubble and charcoal black hail while gemsboks drink at the pan water and a korhaan swells its African call over the field. Summertime, we drink our champagne at Totti Totti while flaming pink over the smooth pan. At night, the jackals languish and roar the Kalahari leeumannet while marking the trees next to his waterways. Ystervarke comes with us to our parsley and basil. Nonnetjiesuile lives in the beams of our house's roof. On our farm, called "the farm", there are no wires for telephones or power supplies. No tar roads. No traffic lights and emergency lanes. Net isolation. And space! And a wilderness. Would you like to be in the early morning?” "Jirre, dasie ’n lantie so ver of woes geleë, sos dié sandland wat U nou vi my kom gee, want selfs in hierie dro annerlikheid groei die gemsbokkomkommer van u heerlikheid Die Griekwapsalms deur Hans du Plessis" from "'n Luiperd in my bed (Afrikaans Edition)" by Annelize Slabbert "Jirre, dasie ’n lantie so ver of woes geleë, sos dié sandland wat U nou vi my kom gee, want selfs in hierie dro annerlikheid groei die gemsbokkomkommer van u heerlikheid Die Griekwapsalms deur Hans du Plessis" from "'n Luiperd in my bed (Afrikaans Edition)" by Annelize Slabbert “ONS woon op ’n plaas in Afrika. Nou nie op ’n koffieplantasie à la Karen Blixen in Kenia nie, maar ’n wildplaas in die Witsand-Kalahari van Botswana. Op winter-Sondae sweef die hartseer note van Mozart se klarinetkonsert oor die vaal stoppels en houtskool-swarthaak terwyl gemsbokke by die pan water drink en ’n korhaan sy Afrika-roep laat opklink oor die veld. Someraande drink ons sjampanje by Totti Totti terwyl flaminke pienk oor die gladde pan huiwer. Snags tjank die jakkalse en brul die Kalahari-leeumannetjie terwyl hy die bome langs sy watergate merk. Ystervarke kom eet saam met ons aan óns pietersielie en basilie. Nonnetjiesuile woon in die balke van ons huis se dak.”

No comments:

Post a Comment